verse 1 Al my pelle sit hier voor die Wimpy op Margate se strand Ons hoop die ys en Coke bly nog lank koud op Margate se strand My kop voel so kaal hier waar die son hom nou brand Ons sal gou weer spoed optel, ons hou net aan en aan Chorus Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank verse 2 In die aand gaan dit nog rowwer, en Margate gaan kook Al die girls swaai hul boudjies so lekker by Backline, ek ook Ek vat 'n lekker dik ou meisie, en rol rond in die sand En later as sy huistoe gaan, hou ons net aan en aan Chrous Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank Solo Chorus Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank Chorus Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank