Intro: almal het demone wat in hul is ek probeer al lankal om die verlede af te skud en uit te wis ek wonder soms waar jy ook is met een voet in die dryfsand en die ander wat probeer om balans te vind is dit uit die ruimte waar ons vandaan kom ons ouers hoe ons met pyn klaarkom wat ons met mekaar deel en waar ons speel die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel ek gee my beste net partykeer oudstes en enigstes net wat die tyd sal leer is dit in die reise en die plekke geen bestemming dis mos ekke

Watch the song video
Top songs from Die Heuwels Fantasties