Ek Dink Aan Jou

Dozi

Buitekant le n tarrentaal se veer en ek wonder wat ek hier uit kan leer Daar is baie myle tussen doen en se want alles wat is was al gewees Om agter n glashuis se deur te staan en hoop niemand sien jou daar n honderd en een besluite geneem maar alles bly ongedaan Koor: Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang En ek dink aan die perels op jou lyf Buitekant le die sneeu en wag om n sneeuman te word wat breed glimlag Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen ek het alle stasies aangedoen Ek het die lewe se vreemde paaie geloop - n goeie begrip is net n halwe word Aandagtig gesit ek het die tyd bekyk alles gedoen wat gedoen moet word Ooooo Ek ruik die soet geur van muskus wat hang in die gang Oo en ek dink aan die perels op jou lyf N/C mmmm en ek dink aan die perels op jou lyf

Watch the song video
Top songs from Dozi
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!