Intro: verse 1 Sy is mooier as mooi elke man is haar prooi aahaa (aahaa) En orals waar sy gaan het die manne tou gestaan aahaa (aahaa) jou nomertjie is op by die wyfie spinnekop aahaa (aahaa) ja sy gaan eers met jou speel en dan, vreet sy jou op, (aahaa) verse 2 Sy is mooier as mooi elke man is haar prooi aahaa (aahaa) En orals waar sy gaan het die manne tou gestaan aahaa (aahaa) sy span haar spinnerake van die vloere to die dake vir jou (aahaa) en raak jy daar in verstrengel dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) Bridge aahuma aahuma aahuma aahuma aahuma aahuma aahuma aahuma aahuma aahuma aahuma aahuma aahuma aahuma sy span haar spinnerake van die vloere to die dake vir jou (aahaa) en raak jy daar in verstrengel dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) verse 3 en as sy jou eers kan soen is daar niks wat jy kan doen aahaa (aahaa) want haar gif is in jou are en jy droom oor haar vir jare aahaa (aahaa) sy span haar spinnerake van die vloere to die dake vir jou (aahaa) en raak jy daar in verstrengel dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) verse 4 Sy is mooier as mooi elke man is haar prooi aahaa (aahaa) En orals waar sy gaan het die manne tou gestaan aahaa (aahaa) sy span haar spinnerake van die vloere to die dake vir jou (aahaa) en raak jy daar in verstrengel dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) en raak jy daar in verstrengel dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) Outro tickets vir jou pappie

Watch the song video
Top songs from Anton Myburgh