Intro Verse Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes n toktokkie Ek droom van n warm kersfeesdag en 'n meisiekind sonder haar sokkies Nes n bicycle sonder sy klokkie, nes n lollypop sonder sy stokkie Nes n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie Waai windjie waai, die dae gaan verby More kom daar n groot geluk Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my Verse Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie Ek droom van jou voor die sendingkerk In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie Bokkie met die blou doek op jou koppie Die klokkie in my hart wil okkie stoppie Vanaand sing ek soos 'n bok wat bler want die verlange hou nooit oppie Waai windjie waai, die dae gaan verby More kom daar 'n groot geluk Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my Dan staan sy, o dan staan sy ier langs Bridge Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie Ek droom van 'n warm kersfeesdag en my meisiekind sonder haar sokkies Waai windjie waai, die dae gaan verby More kom daar 'n groot geluk Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my