Jy, jy kom in my drome Ja, jy wagter van my siel Jy, jy kom in my drome Ja, jy sonder om dit te verniel En ek sien jou so helder Ek sien jou daar ver Jou siel soms gekelder In die dinge wat jou versper En ek wil he^ jy moet se^ Sodat ek kan weet Die dinge wat jy wil he^ En wat ek maar moet vergeet Jy, jy kom in my drome Ja, jy kontrole wat my beheer Jy, jy kom in my drome Ja, jy besit wat ek begeer En ek lees jou gedagtes Ek voel al jou seer Dit alles wat reg is Wil ek jou graag leer En ek sien hoe jy ontken Ek sien hoe jy ly Die behoefte aan liefde Dat ek jou moet bevry Jy, jy kom in my drome Ja, jy wat verewig daar sal bly Jy, jy kom in my drome Ja, jy wat verewig allen sal ly