Intro (2x) verse 1 So dis hoe dit voel... Dis hoe dit voel om groen te wees Dis hoe dit proe... Die bitter smaak gly deur my vlees Dis hoe dit lyk... Mr. Jealousy in swart opgedress Dis hoe dit ruik Sy skerp cologne wat my ooreis Maybe is ek gatvol Maybe is ek moeg gedink Maybe is ek beautiful Maar wie gee om, ek bly ongeskik Maybe is ek hartseer En maybe is ek moeg geskree Maybe is ek lankal klaar gevang Mr Jealousy maak my bang Instrumental (x2) Bridge En ek sit hier met 'n duisend duiwe in my hande Kyk verleë, en voel verlange, Ek wil wegvlieg, ek moet wegvlieg Asseblief laat my net vlieg En die drome om my raak kleiner Ek sit alleen en verkluim Mr Jealousy staan net terug Mr Jealousy hou op my verwurg Instrumental Maybe is ek gatvol Maybe is ek moeg gedink Maybe is ek beautiful Maar wie gee om, ek bly ongeskik Maybe is ek hartseer En maybe is ek moeg geskree Maybe is ek lankal klaar gevang Mr Jealousy maak my bang