( Intro verse 1 Haai Casanova, waar is sy dan nou? Sy wat jou nooit sal laat staan. Ek het jou gewaarsku jy was pure man. Haai Casanova, sien ek dalk 'n traan? Haai Casanova, hoe lyk dit vir my? Jy het jou sjarme verloor. ou skouers die hang nou, jou oë is vaal. Haai Casanova, wat is van jou oor? Chorus La, la, la, la, la, la, la Sy was een te veel. La, la, la, la, la, la, la Sy't met jou gespeel. La, la, la, la, la, la, la Kom spog dan nou weer. La, la, la, la, la, la, la Of het jy verleer? Haai Casanova, jy was so verwaan. Vol selfvertroue. Die man elke aand. Bridge verse 2 Haai Casanova, sit neer daardie glas. Sorge kan jy nie verdrink. Waar is jou geliefdes? Jou praatjies was leeg? Haai Casanova, ek moet dit weer klink. Haai Casanova, het ek jou ges. Dat ek jou val kon voorsien. Jou wou my nie glo nie. Nou is dit te laat. Haai Casanova, jy het dit verdien. Chorus La, la, la, la, la, la, la Sy was een te veel. La, la, la, la, la, la, la Sy't met jou gespeel. La, la, la, la, la, la, la Kom spog dan nou weer. La, la, la, la, la, la, la Of het jy verleer? Haai Casanova, jy was so verwaan. Vol selfvertroue. Die man elke aand. Chorus La, la, la, la, la, la, la Sy was een te veel. La, la, la, la, la, la, la Sy't met jou gespeel. La, la, la, la, la, la, la Kom spog dan nou weer. La, la, la, la, la, la, la Of het jy verleer? Outtro La, la, la, la, la, la, la Sy was een te veel.