En die son brand bitter my gedagtes As die son of die reen vir jou kom haal Jy se iewers is daar liefde Iewers waar die tyd vir jou kom haal Bly vanaand by my Ek weet jy’t seer gekry Sit jou lyf hier in my groen trui Bly vanaand by my x3 Wie’s die girl daar onder jou oe Wat in Christmas kan glo Happy hours by die kroee Vra my laaitie het jy ‘n light Jy vul ‘n droom soos ‘n kite En ek sceme tonight, tonight Chorus Maak my siek maak my blind Ek is jammer ek het jou ingesluk Is daar iemand wat vir my bid Maak my hartjie weer rein Gee my Rembrandt van Rijn Maak my blind vir seine Chorus

Watch the song video
Top songs from Jan Blohm