COUPLET My Sarie Marais is so ver van my af Ek hoop om haar weer te sien Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon Nog voor die oorlog het begin REFREIN O bring my terug na die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder by die mielies by die groendoringboom Daar woon my Sarie Marais COUPLET Ek was so bang dat die Kakies my sou vang En ver oor die see wegstuur Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand Daar onder langs die Grootrivier REFREIN O bring my terug na die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder by die mielies by die groendoringboom Daar woon my Sarie Marais COUPLET Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes Hulle sleep jou altyd water toe Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip Die josie weet waarnatoe REFREIN O bring my terug na die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder by die mielies by die groendoringboom Daar woon my Sarie Marais COUPLET Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar Terug na die ou Transvaal My lieflingspersoon sal seker ook daar wees Om my met 'n kus te beloon REFREIN O bring my terug na die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder by die mielies by die groendoringboom Daar woon my Sarie Marais