Verse Die hemel se poort staan oop Die hemel se poort staan oop Die hemel, die hemel Die hemel se poort staan oop Verse Ek wil nie voor die poort staan nie Ek wil nie voor die poort staan nie Ek wil ingaan, ek wil ingaan Ek wil nie voor die poort staan nie Verse Hy’s die skadu aan my regterhand Hy’s die skadu aan my regterhand Hy’s die skadu, hy’s die skadu Hy’s die skadu aan my regterhand