Intro Verso 1: Ek wil gereed wees vir die Een wat kom Ek wil gereed wees vir die Bruidegom Ek wil gereed wees as Hy ons kom haal Ek wil gereed wees as Jesus my kom haal Verso 2: Ek wil gereed wees vir Sy Koninkryk Ek wil gereed wees as Hy my wil gebruik Ek wil gereed wees om op te staan Vir Sy Koninkryk, vir Sy Heiligheid Vir Sy grote Naam Kom vorm my net soos U wil Kom reinig my in die vuuroond Van U Heiligheid Kom vorm my net soos U wil Want ek wil gereed wees As Jesus kom Verso 3: Ek wil gereed wees vir Sy Koninkryk Ek wil gereed wees as Hy my wil gebruik Ek wil gereed wees om op te staan Vir Sy Koninkryk, vir Sy Heiligheid Vir Sy grote Naam Kom vorm my net soos U wil Kom reinig my in die vuuroond Van U Heiligheid Kom vorm my net soos U wil Want ek wil gereed wees As Jesus kom Ponte: Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) As Jesus kom (As Jesus kom) Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) As Jesus kom (As Jesus kom) Kom vorm my net soos U wil Kom reinig my in die vuuroond Van U Heiligheid Kom vorm my net soos U wil Want ek wil gereed wees As Jesus kom

Watch the song video
Top songs from Onbeskaamd