Intro: Verse: Daar is niks in hierdie lewe Daar is niks op hierdie aarde Daar is niks in al die hemele bo U Daar is niks in hierdie lewe Daar is niks op hierdie aarde Daar is niks in al die hemele Wat vir my meer beteken As U, Niks meer as U HERHAAL