verse 1 Waar sal ek gaan, by wie sal ek skuil as my hart in stukke le’ En ek voel niemand my wil he’ nie? Wie sal ek vra, waar sal ek huil as my hart hier binne pyn En ek voel niemand veg vir my nie? U is mos daar, U sal verstaan Vader, ek val in U arms Hier kan ek rus, want U het my lief Net soos ek is Vader, ek val in U arms Dis veilig vir my om alles te gee En by my te bly Vader, ek sal U vetrou