Intro: (x2) Verse En hart pyn En sonskyn En dae deur deure loop En het jy klaar verdwyn Verse En deur tyd Het jy Asem deur n vuur verloor En is jy lief vir my Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar’s jy nou Verse En het jy Getrou Maar jy het weg geraak En langs aan wat nou jy het skoon verdwyn En die liefde die hartseer Hoe het jy my geloof verneut Het jy my lief gehad En is jy En was jy Ooit tog lief my En ek verdwyn in jou oe Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar’s jy nou Verse En kom terug En verlig Al my worries Ons is nes Jy verlang Is jy bang Vir al die skelms in jou fles En was jy En is jy c Was jy ooit tog lief vir my En OOO ek's lief vir jou