Intro: (x3) verse 1 Hulle sê dat die son gaan skyn daar op Somersetwes, vat my net Lief hoor jy hoe die honde blaf in die dood van die nag, die dood van die na---------g verse 2 Hell ek weet jy wonder wat jou pa gaan sê, glo my net, vir jou skryf ek jou naam op die bors van die Here God, die Here Go---------d Instrumental Outro Ek het gistraand weer gewonder of ek jou maar kon bell ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel

Watch the song video
Top songs from Spoegwolf