Haar boetie was die baas van 'n brandewynplaas Daar onder in die Bolandse blou Sy was 'n bad stukkie honey met my mags op haar bakkie En 'n cute klein sakkie om haar cigarettes in te hou Sy sê: "Kom dans met my, vat 'n kans met my Maybe kan jy vir my vir altyd kry" Sy sê: "Dit lyk vir my jy kyk vir my Miskien kan ek en jy in my bakkie gaan ry Sy kon skiet Sy kon spin Sy kon ski Sy kon sny Sy kon twist en turn Sy kon rol Sy kon raas Sy kon rook Sy kon blaas Sy was roekeloos Daar was 'n kraak in die spieël en 'n traan op die kussing En 'n briefie in die kassie se laai Sy sê: "Spyt kom altyd te laat in roulette As jy click jy't vergeet om die barrel te draai" Woorde & musiek - Valiant Swart