1ste Verse: Soms voel my lewe net soos ‘n vistenk Deursigtig sodat almal deur my sien Daar’s vrae wat ek vra en dinge wat my pla En ek wonder oor die kaktus wat ek sien x 2 Daar’s ‘n kaktus in my vistenk ja ja Daar’s ‘n kaktus in my vistenk ja Herinner my, herinner my , ja ja Daar’s ‘n kaktus in my vistenk Brug: Kaktus, bly by my Kaktus, jy maak my vry (hierdie reël eers na tweede refrein) 2de Verse: Soms in ons lewens is daar dinge soos ‘n kaktus Wat staan op ‘n plek waar hy nie hoort Dan wonder ek of ons vergenoegd is met ons lewens Gaan ons toelaat dat die dorings son aanhou steek Refrein Brug Woorde & Musiek: Werner Carstens

Watch the song video
Top songs from Ddisselblom