Verse: Ruik ek weer die wolke En hoor ek weer die wind Soek ek na 'n teken om te bly 'n Druppel sal genoeg wees Vir my om nie te gaan 'n Druppel sal genoeg wees vir my Refrein: Dan voel ek blitse slaan Dan ruik ek water of sand Dan kom die antwoord En 'n storm, reën 1ste Vers Refrein Reën (4x)