Langs Peron nommer ses Het ek 'n dors om te les Die stasie is multiracial Maar die toilets is special Ek's op pad na die grens En my een laaste wens Is 'n glas koue bier Aan die gatkant van hier In die Bar op De Aar Sit ons almal bymekaar En ons wag op die trein Na wie weet waar In die Bar op De Aar Sit ons almal bymekaar En ons wag op die trein Na wie weet waar Stukkende aande Al die lang maande Briewe van êrens Met posstempels van nêrens En 'n botteltjie blou Wat my twee jaar moet hou Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za