As niemand van jou hoor nie As niemand van jou weet nie Kan jy tog niks verloor nie Kan niemand jou vergeet nie As niemand jou bemin nie As niemand jou woord raak nie Kan niemand trou versin nie Kan niemand jou versaak nie KOOR Dis tog so eenvoudig Dis jy aaleenlik jy En die groter sorge Gaan vanself verby Niks om te verhaal nie Net die vrede bly Niks om te betaal nie En skielik is jy vry As niemand op jou leun nie En niks van niemand vra nie Hoef niemand jou te steun nie Hoef niemand jou te dra nie KOOR x3